Store
Books
HORSERACING
Thoroughgly: Seven Decades In The Sport Of Kings and Crooks
by Ormond Ferraris with Charl Pretorius
The autobiography of the legendary trainer and National Hall Of Famer, Ormond Ferraris.
AFRIKAANS SPORT
Stryd van die Reuse
deur Michael Green
Ware rugbystories van Toeka Tot Nou, uit die pen van ‘n gesoute rugbyskrywer.
AFRIKAANS FIKSIE
Drank, Seks en David Bowie
deur RR Ryger
Ronnie Ryger, ‘n luigat, suipende digter wat die afgelope paar jaar meer blatjang gekook het as gediggies uitgedink het, is in die moeilikheid. Sy verlede, in die vorm van drie psigopatiese wrekers, haal hom in.
Die Hol Gevoel
deur RR Ryger
Eerste druk in 1989. Die Hol Gevoel gaan oor ‘n jongman wat sy voete in die lewe probeer vind. Hy is ‘n stiefkind wat deur ‘n tipe religieuse-seks-kultusgroep grootgemaak is. Hy smag na liefde, maar sukkel om ‘n normale verhouding te hanteer. Die Hol Gevoel is ‘n ontstellende, meevoerende verhaal wat die basiese emosionele toestand van iemand in sy of haar vroeë twintigs goed vasvang.
Bargain Basement
Classic MAD Magazine collection
A Collection of Classic MAD Magazines from the 1970’s, 80s and 90s.
